Modulekode | FST 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Lesings en taakopdragte: Navorsingsmetodiek. Literatuurstudie en seminaaraanbiedings oor onderwerpe in voedselwetenskap en/of -tegnologie. Die student moet ook 'n mondelinge eksamen deurkom aan die einde van die module. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Derdejaarstatus of TDH |
Kontaktyd | 1 dag seminaar in semester 2, 1 werkswinkel van 5 dae in semester 1 |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App